Lofprysing
Deur : Skriba / August 15th, 2015
Here, u woord, is volmaak, u onderwysing is betroubaar, u bevele dui die regte koers aan, u gebod is helder, u eise is goed en u bepalings is reg. Ons prys u Naam.
Skrifgebed uit Ps. 19 vanaf vers 8.