Lofprysing

Deur : Skriba  /  October 17th, 2015

Here, almagtige God, U regeer oor en in alle gevalle en U help die wat met hul hele hart op Hom vertrou.  U oordek die hemel met wolke, U voorsien reën vir die aarde en laat gras op die bergland uitspruit.  Uit Ps 147.

In die Nuus