Lofprysing

Deur : Skriba  /  November 7th, 2015

Uit Ps. 56 sê ons vir die Here dat ons vertroue net in Hom lê: “Die dag as ek bang word, vertrou ek net op U. My God, ek prys u woord en ek stel my vertroue in u, ek is nie bang nie. Wat kan ’n blote mens aan my doen?”.

In die Nuus