LOFPRYSING

Deur : Skriba  /  April 28th, 2012

Ons het die week begin met die woord van die Here, kom ons sluit dit ook daarmee af.

“Op u grondslag bou ons, op u heil vertrou ons, mensgeworde Woord!

Alles hier verander, U sal nooit verander, want U hou u woord.

Woord by God en self ook God, U is waarheid, lig en lewe – ewig en verhewe.”  Lied 258:3

In die Nuus