LOFPRYSING
Deur : Skriba / May 19th, 2012
Dit is ‘n avontuur om uit die boek Spreuke te bid: 15:11 “Here vir U is die doderyk en die ondergrondse dieptes nie verborge nie, hoeveel minder die gedagtes van die mense!” 20:12 “Here, U het die oor wat hoor, die oog wat sien, gemaak.” Sal U dan nie hoor as die mens roep en sien as die mens swaarkry nie?