LOFPRYSING
Deur : Skriba / June 9th, 2012
O Heilige Gees, o Gees van God,
ons lied klink tot u eer.
Maak nuut ons lewe elke dag
soos wat u Woord ons leer.
Ons prys U, Gees van Vader,
Seun as ware God en Heer.
Ons bid dat U ook dié gebed
sal hoor, ons God en Heer.
Lied 439 vers 2