LOFPRYSING
Deur : Skriba / July 28th, 2012
Here, ons God, dankie dat ons hier aan die einde van die week en aan die einde van hierdie bulletin die belofte in Jer 33 ons eie kan maak: “Ek, (die Here) sal dit geniet om goed te doen aan hulle (julle) in my trou; met alles wat Ek is ……” Dankie vir u liefde en goedheid.