LOFPRYSING

Deur : Skriba  /  September 8th, 2012

Deur “Wandel in die Woord” word ons weer bewus van die kosbaar -heid van die Bybel as God se Woord.  Dank Hom opreg vir die voorreg om die Bybel in ons eie taal te hê en vir geestelike leiers wat vir ons deur die prediking en kursusse tot groter kennis van dié Woord bring.

40 DAE TEKS VIR SATERDAG – Mark 16:1

In die Nuus