LOFPRYSING

Deur : Skriba  /  September 15th, 2012

In lofprysing bou ons aan die  persoonlike verhouding met Jesus Christus en die voorreg om die lewende God te mag ken.  Jer 24:7  “Ek sal hulle (julle/jou) die insig gee om My te ken.”

  40 DAE TEKS VIR SATERDAG – JAKOBUS 5:19-20

In die Nuus