LOFPRYSING

Deur : Skriba  /  October 6th, 2012

Kom ons bid die treffende beryming van Lied 264 verse 3 & 4

Hy leer ons in sy Naam te bid, te dien, te leer, te werk.

En sou ons om dié Naam moes ly, bou Hy ook só sy kerk.

Deur u verdienste het ek ook die Christen-naam verkry,

gee dat ek U blymoedig eer; met woord en daad bely

In die Nuus