LOFPRYSING

Deur : Skriba  /  October 27th, 2012

Ons wil in hierdie tyd van ‘n klomp negatiewe dinge rondom ons, in lofprysing die laaste paragraaf van Ps 85 vir u as Skrifgebed aanbied.   “Waarlik Here, uitkoms is naby vir dié wat U dien.  U sal u reddende mag in ons land openbaar.  Liefde en trou sal mekaar ont-moet, geregtigheid en vrede sal mekaar omhels; trou sal uit die aarde uit opspruit, geregtigheid sal uit die hemel uit afkom.  Here, U sal voorspoed skenk en ons land sal sy oes gee.  Geregtigheid sal U vooruitgaan en ‘n pad maak vir u  (weder)koms.”   

In die Nuus