LOFPRYSING

Deur : Skriba  /  November 10th, 2012

Dank die Here dat Jes 30:15  ook vir jou in die Bybel opgeteken is: (verpersoonlik) …… “As jy jou bekeer en tot rus kom, sal jy gered word.  Jou krag lê in stil wees en vertroue hê.”   Dankie Here dat U aanhou roep en nooit moeg raak nie.

In die Nuus