LOFPRYSING
Deur : Skriba / November 17th, 2012
Lees asb die aanhefteks in Luk 13 – bid dan ”Dankie Here vir u lank-moedigheid met my. Vergeef my ongehoorsaamheid, my vrugteloosheid, want U is waardig om alle lof, alle dank en alle eer te ontvang.”