LOFPRYSING
Deur : Skriba / February 9th, 2013
In die “Onse Vader”-gebed leer die Here Jesus ons om te bid “want aan U behoort die Koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid” – dit is ons lofprysing vir hierdie week. Daar is nie nog ‘n god soos ons God nie!!