LOFPRYSING
Deur : Skriba / February 23rd, 2013
Ons skrifgebed kom uit Ps 104
“Here, ek wil U loof! Here, my God, U is baie groot.
U is beklee met Koninklike luister, U is met ‘n kleed van lig omhul.
U gee die lewensasem en daar is lewe; ook uit die grond laat U nuwe lewe spruit.”