LOFPRYSING

Deur : Skriba  /  March 2nd, 2013

Lees die volgende vers en oorweeg dit om dit teenoor die Here biddend  te onderneem:

Ek sal die lof verkondig van die Heer

dit uitdra, altyd, oral keer op keer.

Laat al weet leef Hom prys en almal saam

                                                  sing van sy heilige en grote Naam.           Liedboek Ps 145 vers 9

 

In die Nuus