LOFPRYSING
Deur : Skriba / March 8th, 2013
Ons het die week oor baie sake gebid en in Ps 47 vind ons ons lofprysing:
“Ons God, U is koning oor die aarde
ons sing vir U ‘n lied.
U op u heilige troon is koning oor al die nasies
Al die heersers van die aarde is onderworpe aan U, ons God.
U is bo almal verhewe.
Ons prys u Naam.”