LOFPRYSING
Deur : Skriba / March 23rd, 2013
Om aan te sluit by ons aanhefteks (Eseg 20:44) bid ons die 3de vers van Lied 474 in die Liedboek
“Heer oor kuns en wetenskap, U heers oor vakmanskap.
Heer oor chemie en musiek, U eis orde, metodiek.
Leer ons alles so hanteer dat ons U daardeur sal eer.”