LOFPRYSING
Deur : Skriba / April 13th, 2013
Ons onderneem weer soos ons sing in Ps 145:9
“Ek sal die lof verkondig van die Heer,
dit uitdra, altyd, oral, keer op keer.
Laat al wat leef Hom prys en almal saam
sing van sy heilige en grote Naam.