LOFPRYSING
Deur : Skriba / April 27th, 2013
Bid die woorde van Lied 198 in die Liedboek
God is my lied
God is my lied, sy almag ken geen perke nie;
Heer is sy Naam, volmaak sy skeppingswerke; die groot heelal is sy gebied.
Niks is van my, dis alles u genade;
ek sien u goedheid oral, troue Vader – u lof sal op my lippe bly.
Waar God gebied, sal ons geen onheil vrees nie,
want niemand kan soos Hy ‘n redder wees nie – aan Hom my lof, aan Hom my lied.