LOFPRYSING

Deur : Skriba  /  May 25th, 2013

“Alles is u werk!

U maak die ploegvore vol water en die kluite nat,

U laat hulle sag word na die reëns, U laat alles welig groei.

U kroon die jaar met goeie gawes.

Waar u ookal gaan is daar oorvloed!  Ps 65:10-12

In die Nuus