LOFPRYSING

Deur : Skriba  /  July 27th, 2013

Daniël bid nadat die Here sy gebed verhoor het, soos volg:  “Mag die Naam van God altyd geprys word, Hy aan wie die wysheid en mag behoort ……. ek loof en prys U, God van my voorvaders, omdat U aan my wysheid en mag gegee het ….”  Dan 2 v/a vers 20

In die Nuus