LOFPRYSING
Deur : Skriba / August 10th, 2013
Ons loflied kom uit Ps 107 “Here, ons wil U loof want U is goed, aan u liefde is daar geen einde nie! U het die dors geles van dié wat versmag het, U het die goeie in oorvloed gegee aan dié wat honger gely het.”