LOFPRYSING
Deur : Skriba / October 12th, 2013
Ons Skrifgebed kom uit Job 36:
“Here, U mag is groot.
Wie kan ‘n mens tot insig bring soos U?
Wie kan rekenskap van U eis?
Wie kan sê, U het verkeerd gedoen?
Regverdige God, U is groot, niemand kan u grootheid besef nie.”