LOFPRYSING
Deur : Skriba / November 5th, 2011
Ps 113 is ‘n goeie voorbeeld van hoe ons die Here kan prys. Lees die psalm en kyk veral na vers 3: “Van waar die son opkom tot waar dit ondergaan (hele wêreld van daardie tyd), Here moet u Naam geprys word.”