LOFPRYSING

Deur : Skriba  /  April 12th, 2014

Lees Jes 62:10 -12 en kom onder die indruk van die blye verwagting van die gelowige wat uitsien na die koms van Christus as oorwinnaar oor hierdie skewe en verdraaide wêreld.  Loof God vir jou verlossing in Christus.

In die Nuus