LOFPRYSING
Deur : Skriba / June 14th, 2014
Die eer van die Here word besing in die 2de vers van Lied 267:
“Laat, Heer, u koninkryk steeds kom in hierdie land en oral om.
Die skepping is u magsgebied waar u volmaakte wil geskied –
vanuit die hemel om u troon tot waar ons op die aarde woon.”