LOFPRYSING
Deur : Skriba / June 21st, 2014
Ons lofprysing kom met die volgende woorde uit Ps 46:
“Here, Almagtige, God van Jakob, U is vir ons ‘n beskutting.
U alleen is God bo alle nasies, hoog bo die aarde.
Here, Almagtige, U is by ons, U is vir ons ‘n beskutting.”