LOOF DIE HERE
Deur : Skriba / August 31st, 2013
Ons begin met Miga en ons sluit af met Miga 7: 18 & 19 “Wie is ‘n God soos U? U vergewe sonde, U straf nie die sonde van dié wat uit u volk oorgebly het nie. U bly nie vir altyd kwaad nie, U betoon liefde. Hy sal ons weer genade betoon, Hy sal ons sonde tot niet maak, U sal al hul sondes in die diepsee gooi.”