LUISTERPROSES IN DIE GEMEENTE

Deur : Skriba  /  September 11th, 2011

Luister is een van die belangrikste fasette van toegewyde gebed, want gebed is nie net praat nie.  Ons wil graag ‘n luistergewoonte in die gemeente vestig en daarvoor het ons volhardende gebed nodig.  Ons nooi u, bid saam met ons dat die belofte, soos in Ps 91 weergegee, in ons gemeente waar sal word.  Raak in toewyding stil voor die Here.

In die Nuus