MAAK ‘N VERSKIL

Deur : Skriba  /  May 20th, 2013

(Jesus het gesê:)  “Ek het julle uitgekies en julle aangestel om uit te gaan en vrugte te dra, vrugte wat sal hou.  So sal die Vader aan julle gee wat julle ookal in my Naam vra.”  Joh 15:16  Bid dat die wêreld die beeld van Christus in die lewens van gewone gelowiges, orals in die samelewing en in hul dade van onbaatsugtige medelye, sal sien.  Bid ook dat die kerk van Christus sal toeneem in volwassenheid sodat mense uitgestuur kan word as apostels, profete, leraars, herders en evangeliste. 

In die Nuus