MAAK ONS EENSGESIND

Deur : Skriba  /  May 22nd, 2013

(Jesus het gesê:)  “….. dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het.  Joh 17:21  Bid dat die Heilige Gees diep in die harte van gelowiges ‘n begeerte sal skep vir eenheid tussen alle rasse, taalgroepe, kultuurgroepe en ‘n verlange na eenheid in Christus.  Bid vir die kerk van Jesus (mense) om mekaar in liefde te dra (en te verdra), om eenheid in geloof te behou.

In die Nuus