Maandag: Gebed as leefwyse

Deur : Skriba  /  September 28th, 2015

Dit word algemeen aanvaar dat gebed die asemhaling van ’n gelowige is. In Ps 57 sê die digter hy wil vroeg opstaan en met harp en lier die rooidag wakker maak, in Ps 55 “laat jou sorge aan die Here oor, Hy sal sorg.  Hy sal die regverdige nie in die steek laat nie”  In Ps 52  “Maar ek staan sterk soos ’n welige olyfboom; ek is in die huis van God en ek steun daarop dat Hy vir my sorg”.  Bly by die Here in alles wat u doen, kom onder die indruk van sy onbeskryflike liefde

In die Nuus