Maandag: Gemeentefees

Deur : Skriba  /  October 19th, 2015

Komende Saterdag vier ons Gemeentefees – hierdie jaar wil ons te midde van die heerlike kuier ook lag-lag werk.  Vra van die Here aangename weer, vrygewige besoekers en sukses vir alle pogings om gemeentefondse te versterk.  “Die fees van die insameling moet gevier word aan die einde van die jaar wanneer jy die vrug van jou arbeid ingesamel het op die lande”.  Eks 23:16

In die Nuus