Maandag: Middelburg Snoekfees
Deur : Skriba / July 27th, 2015
Ons ry Donderdag Middelburg toe om snoek te braai en lekker te kuier. Bid asb vir ’n veilige reis en dat ons gemeentes mekaar deur die skakeling sal bemoedig en ondersteun om werklik gemeente van Christus te wees. “Gee aan hulle vrede en voorspoed, Here, want hulle het hulle vertroue in U gestel” Jes 26:3