MAKHATHINI

Deur : Skriba  /  March 8th, 2012

Een van ons geloofsoffer teikengebiede en deel van ons vennootskap met 14 ander gemeentes.  Lourens skryf interessant hoe van die jong evangeliste hulle eie teikengebiede skep en ontwikkel.  Kom ons bid vir hierdie bediening en spesifiek vir Lourens en sy gesin dat die Here hulle sal koester in sy liefde en hulle beskerm.  “Dit verseker Ek julle:  Wat julle die Vader ook al in my Naam sal bid, sal Hy vir julle gee.”  Joh 16:23.

In die Nuus