MATRIEKS

Deur : Skriba  /  November 20th, 2012

Ons vra dat die Heilige Gees matrieks sal aanvuur om getrou te wees in die “aftye” tussen skryfdae in hul studies.  Bid saam met ons dat die omstandighede rondom hul  hulle rustig sal stem om ongehinderd met hul studies aan te gaan.  Vir die matrieks beveel ons aan:  lees die eerste twee verse van Ps 23 elke oggend voor jy jou dag begin.

In die Nuus