Matrieks

Deur : Skriba  /  November 11th, 2014

Hulle is besig met hul laaste skooleksamen – bid asseblief in die algemeen vir hulle maar kies ook een by naam vir wie u in besonder aan die Here opdra. Vra dat die Here hulle sal aanraak en dat hulle ook na die skoolloopbaan hul vertroue in die Here sal stel. Pred 7:25 “Ek het my opnuut daaraan gewy om te wete te kom … wat wysheid en insig is ..”

In die Nuus