Matrieks

Deur : Skriba  /  November 10th, 2015

Hierdie week bid ons dat ons matrieks gefokus sal bly, dat hulle nie moedeloos sal raak nie en dat hulle aan die Here sal vashou.

“Die wysheid sal sy plek in jou lewe inneem, kennis sal vir jou iets aangenaams word, oordeelkundigheid sal oor jou wag hou en verstandigheid sal jou bewaak”. Spr. 2:10.

“Die wysheid kom eerste. Sorg dat jy wysheid bekom, gee alles wat jy het om insig te kry!” Spr. 4:7

 

In die Nuus