MATRIEKS
Deur : Skriba / November 15th, 2011
Kom ons bid vir aangename omstandighede waaronder matrieks hulle voorbereiding moet doen. Bid dat hulle die nodige ondersteuning sal kry van ouers, vriende en gesagsfigure en dat hulle rustig/kalm sal wees wanneer hulle skryf. “Daniël het gesê: Mag die Naam van God, altyd geprys word, Hy aan wie die wysheid en mag behoort.” Dan 2:20