MATRIEKS

Deur : Skriba  /  October 30th, 2012

Ons gewoonte is om in hierdie tyd vir ons matrieks (Gr 12’s) te bid.  Ons bid dat hulle rustig sal wees en onder aangename omstandighede sal kan studeer.  Bid dat die Here hulle ywerig sal maak om goed voor te berei.  “’n verstandige mens is op soek na kennis.”  Spr 15:14

In die Nuus