MATRIEKS

Deur : Skriba  /  November 6th, 2012

Die gebed van my hart is dat die matrieks ná die eksamen ‘n getuienis sal hê van hoe die Here hulle deur die stresvolle tyd gedra het.  Kom ons bid dat hulle op die Here sal vertrou (Jes 30:15) en dat hulle ook in hul voorbereiding toegewyd sal studeer.  “Ook dit is iets wat van die Here die Almagtige kom; kennis wat van Hom kom, is wonderbaar en laat alles voorspoedig verloop.”  Jes 28:29

In die Nuus