MATRIEKS
Deur : Skriba / October 25th, 2011
Dis tyd: kom ons bid vir die matrieks wat met die laaste rekenskap van hul skoolloopbaan besig is. Ons bid vir rustigheid, ‘n leerbare gees, volharding en aangename studie omstandighede. Bid dat hulle hierdie kosbare tyd in hul lewe met verantwoordelikheid sal lewe. “Timoteus, bewaar wat aan jou toevertrou is.” 1 Tim 5:20