MEDIA: STREEKRADIO

Deur : Skriba  /  August 18th, 2012

Kom ons bid vir Radio Tygerberg  wat ingestel is om deurlopend die boodskap van die Bybel aan luisteraars uit te dra.  Bid dat 2 Kor 12:19 waar sal word vir hulle:  “Alles wat ons doen …. is in belang van julle geestelike opbou.”

In die Nuus