Mense in Islamitiese lande
Deur : Skriba / March 11th, 2015
Lees die nota hierbo, kom onder die indruk van die verlorenheid van groot massas in Islamitiese lande en bid tot die Lewende God vir die redding van die mense. “Bring my seuns van vêraf, my dogters van die uithoeke van die aarde af, …….”Jes. 43:6