MENSE IN NOOD

Deur : Skriba  /  February 24th, 2014

As ek Dinsdagoggend na die dromkrappers kyk dan besef ek dat mense ernstige nood ervaar.  Maar daar is ook sulkes wat tuisbly en nie praat nie.  Kom ons vra die Here om ons harte aan te raak sodat ons sal weet hoe om ‘n verskil in so ‘n lewe te maak.  Die Here gee in die voorskrif ook ‘n belofte:  “Wie hom oor ‘n arm mens ontferm, gee ‘n lening aan die Here, en Hy sal hom ten volle vergoed.”  Spr 19:17

In die Nuus