MENSE OP REIS

Deur : Skriba  /  July 2nd, 2014

Dis ‘n lang vakansie en mense ry ver.  Kom ons bid vir  verantwoordelike bestuurders op ons paaie.  Vra dat die Here medegelowiges sal beskerm teen ongelukke – vra ook dat die Heilige Gees gelowiges sal aanvuur om hul afhanklikheid van die Here, wanneer hul reis, te erken. 

“Ek is die Here jou God, Ek vat jou hand ……”  Jes 41:13

In die Nuus