MENSEHANDEL

Deur : Skriba  /  September 30th, 2014

Jongmense word steeds in die dwelm- en prostitusiebedryf ingedwing en mensehandel floreer in Hawaii, Mexico, Thailand en ander lande.  Mense wat hieruit ontsnap, het die mees skrikwekkende verhale om te vertel.  Bid asb vir organisasies wat hierdie euwel wil stop en dat sleutelleiers tot bekering sal kom.  Bid ook dat meer jongmense uit die netwerke sal ontsnap.  Dan sal jy roep en die Here sal antwoord, jy sal om hulp roep, en Hy sal sê:  Hier is Ek!”  

Jes 58:9

 

In die Nuus