MIRIAM.

Deur : Skriba  /  August 7th, 2014

Terwyl ons vir haar bid, kan ons ook onthou van die ander werkers wat in Egipte, Libië en ander Noord-Afrika lande werk.  Gelowiges vind dit moeilik om hul geloof uit te leef te midde van groeiende aggressie uit Moslem geledere.  Bid dat die Here deur sy Gees hulle sal lei en beskerm.

“Toe beveel hy (die koning) ……… om die skrywer Baruk en die profeet Jeremia te arresteer.  Maar die Here het hulle weggesteek.”  Jer. 36:26

In die Nuus