MIRIAM

Deur : Skriba  /  August 22nd, 2012

Sy is op pad en ons bid dat die Here haar sal beskerm, haar ‘n fyn aanvoeling sal gee van hoe om op te tree, en vir haar deure sal oopmaak om mense sinvol te onderrig in Engels tot opbou van hul menswaardigheid.  ” ……. maar die ‘sluier’ word deur Christus weggeneem vir iemand wat in Hom glo.”  2 Kor 3:14

40 DAE TEKS VIR WOENSDAG – Fil 3:12b

In die Nuus